About

Emosioneel.

Sterk.

Somtyds hartseer.

Word baie gepla deur die swart hond. Het iemand dalk ‘n plekkie vir hom?

Skryf maak die siel gesond.

Die Here is my anker. My alles.

En volgens my kinders:

 

Geniet lees, skryf en nogmaals lees.

Die buitelug.

Piekniek.

Ronddwaal in inkopiesentrums as die lus beetpak.

Goeie vriendin.

2 Comments to “About”

  1. Sonlig's avatar

    Ek dink ek laaik jou al klaar!

Leave a reply to Sonlig Cancel reply

Design a site like this with WordPress.com
Get started